Die Speelskool

Die Speelskool | Corona Kwarantyn 2020

Die Speelskool bied aan: Corona Kwarantyn 2020.

Die konsert sal beskikbaar wees vanaf 10 Desember 2020 om 18:00.

Kaartjies is nou reeds beskikbaar.

Stappe:

  1. “Log in” of “Register Account”
  2. Kliek op Premium Content
  3. Gaan na jou “Cart”
  4. Voltooi betalingsproses.
  5. Kom terug na produk sodra dit gereed is en geniet dit.

Indien jy reeds ingelog is en graag wil kyk, kliek hier: