Concert digiTV

Tik Tok Hennops

Konsert kan gekyk word vanaf 17:00 op 6 November tot 00:00, 10 November 2020.
▫️Koop jou kaartjie teen R150 (skoolrekening)
▫️Voltooi die vorm: https://forms.gle/nuh4CRRMUrwKEm9HA
▫️Stuur bewys van betaling na: evanbreda@hennops.com
▫️Kode om konsert te kyk sal na u gestuur word op 6 November 2020.